Vermiljoen

#E34234
Die mineraal sinnaber, 'n bron van vermiljoen

Die kleur vermiljoen is 'n helderrooi pigment, oorspronklik van poeier van die mineraal sinnaber (kwik-II-sulfieterts) gemaak. Dit is destyds wyd gebruik in Antieke Rome se kuns en versiering, in die geïllustreerde manuskripte van die Middeleeue, in die skilderye van die Renaissance, en in die kuns- en lakwerk van China, waar dit dikwels Chinese rooi genoem is.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search